top of page

Graad 10–12 Rekenaar Toepassings Tegnologie en Lewensorientering

Hoërskool Grabouw is ’n Afrikaansmedium gekombineerde skool (graad 1–12) in die hartjie van Grabouw. Die skool bestaan al vir meer as 90 jaar en is tans verteenwoordigend van die gemeenskap wat ons dien. Ons het ’n trotse akademiese rekord en ’n verskeidenheid van ekstra- en ko-kurrikulêre aktiwiteite.

Die skool het tans behoefte aan die volgende kandidaat:

Basiese inligting

  • Die aanstelling sal vergoed word deur die Skoolbeheerliggaam en verdien ’n kompeterende salaris.

  • Enige aanstelling sal op ’n ses-maande proeftydperk geskied.

Werksomskrywing

  • Registeronderwyser vir ’n Graad 10–12 klas.

  • Vakonderwyser vir:

    • Rekenaar Toepassings Tegnologie (Graad 10–12)

    • Lewensorientering (Graad 10–12)

  • Betrokkenheid by ko- en ekstra-kurrikulêre aktiwiteite.

Vereistes

  • Graad 12 kwalifikasie en toepaslike onderwyskwalifikasie.

  • Geen kriminele rekord en ’n skoon polisieklaring.

Aanbevelings

  • Bestuurslisensie en geldige openbare bestuurspermit.

  • Vorige ondervinding in die veld.

Aansoekproses

  • ’n Twee-bladsy dekbrief wat motiveer hoekom u die geskikte kandidaat is.

  • ’n Verkorte CV (maksimum 6 bladsye). Geen ander dokumente nie.

Aansoeke kan:

Sluitingsdatum: Vrydag 29 November 2025 teen 14:00.

Visie: 

Leerders van Hoërskool Grabouw is universiteite en werkgewers se uitsoekkeuse.

Vision:

Learners of Grabouw High School are the top choice of universities and employers.

Missie:

Om ’n effektiewe maar genotvolle ruimte te skep deur die
aanwending van
hulpbronne en die ontwikkeling van
vennootskappe waarin onderwysers hul professionele take kan vervul sodat leerders sukses kan ervaar.

Mission: 

To create an effective yet enjoyable environment through the use of resources and the development of partnerships, in which teachers can fulfill their professional duties so that learners can experience success.

Contact us:

+27 21 859 4203

2 Voortrekker Street,

Grabouw, South Africa

Logo.png
  • Facebook
  • Instagram

© 2025 by Hoërskool Grabouw High School.

Powered and secured by Wix

 

bottom of page