top of page
Taalbeleid
Die beleid bepaal dat die skool tans ’n Afrikaansmedium-instelling is, met Engels wat geleidelik as medium van leer en onderrig ingefaseer word (volgens ’n tabel per graad). Afrikaans en Engels word as huistaal en eerstaal bykomende taal aangebied, en Xhosa as gesprekstaal (gr. 1-3). Die skool bevorder veeltaligheid, ondersteun leerders met Engels as huistaal deur Engelse handboeke en assesserings, en is in gesprek met die WKOD om te ontwikkel na ’n dubbelmediumskool.
bottom of page





