top of page
Nood- en Ontruimingsplan vir die Skool
Die plan verseker dat alle personeel, leerders en besoekers die skoolgeboue veilig en vinnig kan ontruim tydens noodgevalle soos brand, gaslekkasie, bomdreigement of strukturele gevaar. Dit beskryf die noodstruktuur en rolle (skoolhoof, ontruimingsbeampte, brandvegters, eerstehulpers, klasontruimingsleiers, marshalls), ontruimingsroetes, versamelpunte, toerusting (brandblussers, noodhulpkaste), spesiale omstandighede (gestremdes) en oefeninge (twee keer per jaar).
bottom of page





