top of page
Leerderbywoningsbeleid
Die beleid bevorder stiptelike en gereelde skoolbywoning en stel prosedures vir die aantekening, bestuur en monitering van leerderafwesigheid. Dit definieer ’geldige rede’ vir afwesigheid (siekte, godsdienstige plegtighede, hofafspraak, ens.), verantwoordelikhede van leerders, ouers, skool, SBL, prinsipaal, klasonderwysers en WKOD, en prosedures vir registers, opvolging van afwesigheid (3, 7 en 10 dae), en kansellasie van ’n leerder se rekord by 10 agtereenvolgende dae sonder geldige rede.
bottom of page





