top of page
Handboekbeleid
Die beleid verseker ’n deursigtige, gestandaardiseerde stelsel vir die bestuur van handboeke. Dit beskryf die rolle van SBL, Handboekkomitee, Handboekkoördineerder, onderwysers, ouers en leerders; die verkryging (drie kwotasies, SBL-goedkeuring, barcodering); uitreiking (leerder en ouer onderteken); kwartaallikse kontroles; invordering; versorging (plastiek oortrek, geen skryfwerk); en afskrywing van verouderde of beskadigde boeke. Verlore of beskadigde boeke word deur ouers betaal.
bottom of page





