top of page
< Back

Grond- en Gebouebeleid

Die beleid reël die instandhouding, ontwikkeling en verhuring van die skool se grond en geboue, met inagneming dat die Staat eienaar is maar die skool gebruiksreg het. Dit beskryf instandhoudingsverantwoordelikhede (grond- en gebouekomitee, jaarlikse begroting, inspeksies, veiligheid, versekering) en die prosedure vir verhuring, beswaring of verandering van vaste eiendom (toestemming van LUR nodig). Dit gee voorkeur aan skoolgebruik bo andere.

Visie: 

Leerders van Hoërskool Grabouw is universiteite en werkgewers se uitsoekkeuse.

Vision:

Learners of Grabouw High School are the top choice of universities and employers.

Missie:

Om ’n effektiewe maar genotvolle ruimte te skep deur die
aanwending van
hulpbronne en die ontwikkeling van
vennootskappe waarin onderwysers hul professionele take kan vervul sodat leerders sukses kan ervaar.

Mission: 

To create an effective yet enjoyable environment through the use of resources and the development of partnerships, in which teachers can fulfill their professional duties so that learners can experience success.

Contact us:

+27 21 859 4203

2 Voortrekker Street,

Grabouw, South Africa

Logo.png
  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok

© 2025 by Hoërskool Grabouw High School.

Powered and secured by Wix

 

bottom of page