top of page
Gedragskode: Skoolbeheerliggaam (SBL)
Hierdie gedragskode is van toepassing op alle lede van die skoolbeheerliggaam en stel standaarde vir etiese gedrag, belangebotsings, vertroulikheid, finansiële bestuur en algemene professionele optrede. Dit definieer ernstige wangedrag (dwelms, korrupsie, rassisme, finansiële wanbestuur, ens.) en beskryf die proses vir klagtes, voorlopige ondersoek, formele tugverhoor en sanksies (skorsing, beëindiging van lidmaatskap, diskwalifikasie).
bottom of page





