top of page
Finansiële Beleid
Die beleid reël die finansiële bestuur van die skool, insluitend die samestelling en opdrag van die Finansiële Komitee (FK), rolle van tesourier, skoolhoof en finansiële beampte, hanteringsprosedures vir kontant, kwitansies, deposito’s, elektroniese betalings, kleinkas, aankope (kwotasies en bestellings), begrotings, beleggings, bate-register, afskrywings en voorraadopnames. Dit verseker skeiding van pligte en goedkeuringsprosedures.
bottom of page





