top of page
Dissiplinêre Verhoorbeleid vir Leerders
Hierdie beleid verseker ’n regverdige, deursigtige en wetlik korrekte prosedure vir dissiplinêre verhore van leerders. Dit beskryf die samestelling van die Dissiplinêre Komitee (SGB-lid as voorsitter), voorlopige ondersoek, kennisgewing (minstens 5 skooldae), verloop in twee fases (skuldigbevinding en sanksie), regte van die leerder (verteenwoordiging, ondervraging van getuies, stilblyreg), moontlike sanksies en appèlproses.
bottom of page





