top of page
Boeliegedrag en Kuberboeliegedrag Beleid
Die beleid aanvaar ’n zero-tolerance-benadering teen alle vorme van boeliegedrag, insluitend kuberboelie (WhatsApp, TikTok, Instagram, ens.). Dit stel verpligte prosedures vas vir rapportering, ondersoek, dissiplinêre verhore, ondersteuning aan slagoffers (berading, veiligheidsplan) en sanksies (waarskuwing, opskorting, aanbeveling vir uitsetting). Kuberboelie word ook buite skoolure aangespreek as dit die skoolatmosfeer raak.
bottom of page





